[eBook] Dryfsand

Trefpunt Die oorgeblewe tyd is, vreemd genoeg, noudat dit wegsink, ruimer dan tevore. Vorsend en vriendelik en onseker kyk jou oë my aan. Ek wil n uitleg gee maar weet daar is vir ons geval geen woorde en gun my oë n millimeter tyd om ter beaming van onsekerheid die soeklig van jou oë nie te ontwyk. Dan glip ons terug in eie versonkenheid, voorlopig te ondiep om ver te sak van die gemeenskaplike peillose oppervlak.

  • EAN 9789021448541
  • Beschikbaarheid Beschikbaar
  • Aantal pagina's 38 Pagina's
  • Selecteren en plakken Toegelaten
  • Afdrukken Toegelaten
  • Bestandsgrootte 1 981 Ko
  • Verdeler ePagine NL
empty